|
Die Amptelike K53 Slaag jou Leerlinglisensie Maklik Vir motors, motorfietse en swaarvoertuie 9Author Clive GibsonYour Price: $5.78
Plus...earn $0.29 in Booku Bucks when you purchase this eBook
Availability:
Available world wide for immediate download now!
(Write a review for this ebook)
Description Slaag Jou Leerlinglisensie Maklik is die noodsaaklike gids vir enigeen wat vir hul leerlinglisensie voorberei. Die outeurs is professionele afrigters en het hierdie unieke onderrigmetode saamgestel sodat die amptelike toets maklik geslaag kan word. Die gewilde handleiding bly 'n klassieke treffer met 2 miljoen kopieë wat tot op hede verkoop is. Verkeersdepartemente regoor die land steun hierdie gids en dit sluit die nuutste inligting oor die toets in. Die teks is in eenvoudige, verstaanbare taal en dit sluit ook meer as 200 eenvoudige volkleur-illustrasies in wat die leerproses maklik maak. Die toets sluit 187 toets-jouself-vrae in wat spesifiek saamgestel is om die leerproses aan te help en jou sal help om jou leerlinglisensie die eerste keer te slaag.
ISBN: 9781432300968
Classification: Law Nonfiction Publisher: Random House Struik Language: Afrikaans |












(




Searching...